Wat is die Vereeniging Kunsfees en hoe werk dit?

 

Wie kan deelneem / inskryf?

  • Deelname is oop vir amateurs. Professionele uitvoerende of kreatiewe kunstenaars mag nie deelneem nie. Onderwysers en afrigters mag deelneem. 
  • Leerders met spesiale onderrigbehoeftes (LSEN-learners) word deelname in al die afdelings van die Vereeniging Kunsfees toegelaat. Laat weet asseblief die sameroeper van die betrokke afdeling van deelname. 
  • Alle skole, studios of organisasies wat aan die Vereeniging Kunsfees wil deelneem, moet ’n affiliasiefooi betaal. ’n Verminderde affiliasie is beskikbaar vir individue wat verkies om vir 10 of minder items in te skryf. 

 

Wat bied ons aan?

Die Vereeniging Kunsfees het agt afdelings vir deelname:

  • Visuele Kuns
  • Instrumentaal
  • Klavier
  • Vokaal
  • Koor
  • Afrikaanse Drama
  • Engelse Drama
  • LSEN

 

Wie is ons?

Geskiedenis van die Vereeniging Kunsfees

Die Vereeniging Kunsfees wat jaarliks aangebied word is die oudste kunsfees in die Vaal Driehoek (Volle storie volg)

 

Visie van die Vereeniging Kunsfees

Die Vereeniging Kunsfees is ’n nie-winsgewende organisasie wat die bevordering van, en die daarstel van ’n platform vir die ontwikkeling van die uitvoerende en kreatiewe kunste in Vereeniging en omliggende gebiede beywer.

Komitee:

Ontmoet die lede van die bestuurspan

Imker Hoogenhout

Voorsitter

Colette Loots

Ondervoorsitter / Uitvoerende Bestuurder

René Nel

Uitvoerende Sekretaresse

Ria van Zyl

Inskrywingsadministrateur / Drama: Afrikaans

Barbara Hopley

Visuele Kuns

Rialda Smit

Klavier

Elsie Hoogenhout

Instrumentaal

Prudence Keulder

Vokaal

Engela van Zyl

Drama: Engels

Xandra Groenewald

Kore

Bronwyn Kotzé

Klankoperateur

Vriende van Vereeniging Kunsfees

Alle Musiekafdelings word aangebied by

Hoërskool Drie Riviere

Beoordelaars word gehuisves deur

Klip River Country Estate

Alle Drama-afdelings word aangebied by

Laerskool Drie Riviere

Free Joomla templates by Ltheme